{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Dankie vir die geleendheid wat jy my gee,sodat julle kan sien die produk is van hoe gehalte en met trots gemaak.
Huidiglik maak ek slegs op bestelling. Dit neem 7-9 werksdae vanaf ek my bestelling ingesit het by my "printers"(screenprinting ) 
My printers is nog tans op verlof,maar heropen die 15de Jan 2018 dan sal ek my bestelling kan plaas. 
Ek gee net weer vir jou die afmetings :900mm x 200mm x 70mm. Dit is ' n voledige 220v LED lig ( kan ook met 12v DC werk ) Die hout afwerking se kleur is "Indonesian teak" Ek het ongelukkig net een foto van die Kawasaki lig op die oomblik,maar sal ook vir jou een stuur wat jy die "boks"beter kan sien. Ignoreer die "inserts" sodat julle beter idee van die boks kan kry.
Ek sal ook kyk na "artwork" wat beskikbaar is in die lyn van ZX14 vir julle.
Hoop om spoedig van julle te hoor!
Groete 
Joe De Swardt ( Parys ) 
Back Back to top